Skip to product information
McGêfters Bakkie Rakkie and TotShot COMBO
Sale price
R 2,498.00
Regular price R 2,698.00
McGêfters Bakkie Rakkie™ + TotShot™ COMBO DEAL
Kry die beste van twee wêrelde met ons Bakkie Rakkie™ + TotShot™ Combo Deal!
Die Bakkie Rakkie™ is ’n sterk, opvoubare magnetiese tafeltjie wat aan jou voertuig vasheg – perfek vir jou drankies, koffie, snacks en alles wat jy nodig het tydens ’n kuier, kamp, braai, jag, visvang of 4x4-avontuur.
Die TotShot™ is ’n magnetiese drankdispenser wat jou gunsteling drank maklik binne bereik hou. Sit dit aan jou voertuig of yskas vas en geniet jou kuier sonder gemors of gesukkel.
In hierdie Combo Deal kry jy:
- 1 × Bakkie Rakkie™
- 1 × TotShot™
- Spaar R200 teenoor aankoop van die produkte apart
Gebou om te klou. Gebou om te kuier. 🇿🇦
McGêfters – Proudly South African.